Skip to main content

Ons Passie

Die ACVV-Stellenbosch is ‘n nie-winsgewende organisasie wat reeds op 1 Oktober 1904 gestig is. Die afgelope jare is ons in diens van die gemeenskap van Stellenbosch en omliggende plase.

Ons beskik oor Akkerjakker Crechè en maatskaplike dienste.

Die strewe van ACVV-Stellenbosch is om ‘n diens te lewer aan die gemeenskap en ‘n kindervriendelike, gelukkige omgewing vir alle kinders te skep!

afAfrikaans