Skip to main content

Akkerjakker Crechè

Akkerjakker Crechè is registered with the Department of Education to take care of 150 children.

Die crèche het oor die verloop van jare gegroei tot ‘n baie suksesvolle crèche en is by die Department van Onderwys geregistreer om tot 150 kinders vanaf babas tot kleuters te versorg.

Akkerjakker Crechè has a grade 0 class with a qualified teacher. (4 – 5 year old children)

Alle kindertjies word daagliks in ‘n liefderyke omgewing versorg en opgevoed.

Akkerjakker Crechè is regularly visited by a health inspector and meet the Department of Education’s health standards.

Tye

Maandae tot Vrydae: 6:30 to 18:00
Sluiting: Twee weke oor Kersfees en Nuwe Jaar
Akkerjakker is gesluit op openbare vakansie dae en naweke.

Vakansie programme beskikbaar

Etes

Kindervriendelike spyskaarte is deur ‘n dieetkundige opgestel.

Die daaglikse spyskaart sluit gekookte pap, toebroodjies, vrugte, beskuitjies, koeldrank, rooibos tee, 'n gekookte balanseerde maaltyd en poeding in.

Geen lekkergoed, koeldrank of skyfies mag ingepak word crèche toe nie

Klasse

Tortoises Babies: 3 months – 12 months
Snails: 12 months – 24 months
Bears: 24 months – 30 months
Penguins: 30 maande – 36 maande
Tigers: 3 – 4 years
Bumble Bee’s: 4 – 5 years

Buite-muurse Aktiwiteite

Francois du Plessis Karate School
Playball
Monkeynastixs
RSD Rugby

Personeel

Akkerjakker het wonderlike liefdevolle personeel wat all belange van kinders eerste stel!!

Hoofde
Klashoofde
Assistente
Kok
Skoonmaker
Tuinier

Akkerjakker Crechè is within the guidelines of the Department of Education child: caregiver

Kontak

Hoofde:
Suzaan Brits
suzaan@acvvstell.org.za

Johanna van Rooyen
jvanrooyen@acvvstell.org.za

Telefoon
021 886 4822/021 887 6959

afAfrikaans