Maatskaplike dienste word gelewer aan individue/groepe/gemeenskappe met onder andere probleme rakende:

Alkoholverslawing en Dwelmverslawing
Verhoudingsprobleme
Ouerleiding
Trauma
Tienerswangerskappe
Selfbeeldprobleme
Statutêre werk (beveiliging van kinders)

Kontak:
Tel: 021 883 3015 of 021 887 6959
Fax: 021 887 4774

E-pos: ontvangs@acvvstell.org.za