Ampe Viniet Tweedehandse Winkel

Era winkel - Tweedehandse klere en artikels van toeka tot nou word verkoop.

Winkel Ure:
Maandag tot Vrydag 09:00 vm - 16:00 nm
Donasies word verwelkom.

Kontak Besonderhede

172 Merriman Avenue
Stellenbosch (ACVV-Centre)
Tel: 021 887 6959
E-pos: ontvangs@acvvstell.org.za
Fax: 021 887 4774